ExtraNet





News & Articles


Newsletter subscription





2008-09-23 Siektebeheer - Wingerd

Siektebeheer - Wingerd

Donsskimmel:

 

 

Die blare raak baie vatbaar vanaf 10 cm lootlengte. Verseker dus dat die eerste voorkomende produk (kontak) reeds voor die stadium op die lower toegedien word.

In die vroe

 

 

Spore kom vry tydens bot.

Beheer tydens die vroe

Botrytis:

 

Goeie bedekking van die strukturele dele van die tros baie belangrik.

Botrytis moet voorkomend beheer word vanaf die blomstadium. Die belangrikste spuitstadiums is:

  • Blom - baie belangrik
  • Ertjiekorrel - baie belangrik
  • Deurslaan - belangrik indien toestande gunstig is vir die ontwikkeling van die siekte
  • Kort voor oes - belangrik in tafeldruiwe
Goeie landboupraktyke met betrekking tot sanitasie (ook snoeisels), bemesting, besproeiing, loofbestuur speel `n baie belangrike rol in beheer van Botrytis.

Maak gebruik van verskillende chemiegroepe vir die beheer van Botrytis, byvoorbeeld:
  • Switch 62.5 WDG - by blom en ertjiekorrel
  • Prodione 500 SC - by deurslaan en net voor oes (indien nodig)
Bre